plaasbestuurder trap en tref 20 jarige- Citrusdal Revierplaas.

20 jarige Wie n slagoffer was van 'n tref en trap voorval in die Citrusdal omgewing. Volgens word daar verneem dat dit die plaasbestuurder van Revierplaas is, in Citrusdal omgewing.

Tans is daar geen arresstasie nie. Polisie het nog niks gemaak nie. 
(CITRUSDAL POLISIE)
Meer inligting sal bekend gemaak word. 

Foto: Facebook- 
SKRYFWER: PJ NIEUWOUDT
0677869458 
MEDIA MYBiz

Comments

Popular posts from this blog

Pernwill feel court was unfairly/ Pernwill false accused of attempt to Murder the farmer.

corruption system in favour of the rich