Zulu flora-Rockwood| Krag was die oggend voor ons tyd afgegee. probleem is opgelos.
Krag was gegee voor die tyd wat ons die Gaste betuurder gaan sien het.
Die krag probleem is opgelos die volgende dag na die insident dat sy weier om krag te voorsien.
Pernwill Nieuwoudt, het sy rol gespeel om te sorg dat regte van mense nie geskend word nie. Dus wil Meneer Nieuwoudt veg vir regte van mense.
Sy het Boland Risk Sekuriteit gekontak met die tyd wat ons daar is. Sy't gese dat s'y die bestuurder is en toe is sy toe net as n gastehuis-bestuurder.
Soms word private grond situasies uitgebyt, mense het die reg om die kantore en besighede te besoek indien daar n verwante probleem is. Sekuriteits besighede kan nie net vir jou beperk nie veral nie wanneer regte geskend word nie.
THERESA het genoem dat die Buitelanders wat in diensgeneem is Covid 19 geld gesoek het, maar hulle het nie gekry en verduidelik asgevolg van dat hulle nie burgerskap het nie, maar tog het die maatskappye self Covid 19 fondse ontvang.
Geskryf deur: Pernwill Nieuwoudt
Comments
Post a Comment