Plaas op Elandskloof loop AANDEELHOUERS in | Werkers word belowe

Aandele belowe aan plaaswerkers

Tydperk van 2017 -  2019 was werkers belowe op Aandele by plaas.

In vandag se tydperklyn het die hele aandele situasie net stil geword en geen skriftelike bewyse is aangeteken op die AANDEELHOUERS nie.
Werkers was net by vergadering, en n man het die hele voorlegging aangebied.

Swart Bemagtiging: Word slegs net op papiere aangedui.
Mense is bang of is soms onkundig met sulke bedrogspeletjies. 

Na die Jaar 2015 het die plaas meer ontwikkeld geword. 2018 tot 2021 is Nuwe registrasies aan geteken op die besigheid.

Twee registrasies op die BOERDERY
1 OP DIE PRIVATE MAATSKAPPY -  NAAM IS OOK VERANDER.

SEKERE VERANDERE WAS AANGEPAS. 

Lange tydperk het die plaas die goed deur dat iemand dit agter gekom op die lonestaat aangeteken.

Hierdie AANDELE- BEDROG IS TANS NIE NET OP DIE PLAAS NIE, MAAR NOG IN DIE CITRUSDAL OMGEWING.

Wanneer kom werkers aftree en sterf is daar geen aandele tot voordeel nie.

geskryf deur: Pernwill Nieuwoudt 
Pj Event Marketing -  Eienaar. 
Hierdie Média MYBiz word bekragtig deur: PJ Event Marketing Pty Ltd 
Reg. 2018 / 02543/ 07 

Comments

Popular posts from this blog

Pernwill feel court was unfairly/ Pernwill false accused of attempt to Murder the farmer.

corruption system in favour of the rich