Soek na Hulp, Lewe op die plaas van Citrusdal so moeilik. Werkersdreig en mense val aan, Polisie bied nie hulp nie! / Ge- arresteer oor badkamer wat lek
Pernwill Nieuwoudt opsoek na hulp na hy glo was onredelik ge-arresteer.
ALLes net oor hy wil badkamer in Januarie by hulle huis wou laat verander het, Die kantoor van die plaas is genader en daar was op een van die oomblik geval waar hy gestoot was en vas teen die deur van dei plaas gedruk was, onderskeie gevalle van druk en pyn agevolg van ide regte van mense, uitsettings wat onwettig is , self ook vrou wat baie Benadeel was in werkpleak
Meneer , Pernwill Nieuwoudt het probeer om baie die Polisie te kontak, weens sekere uitsonderings en verskonings en self beloftes wat gemaak was deur die Citrusdal Polisie stasie benadeel.
Om 11 Junie maand 2023 aangerand deur bure en van die persone wat op die plaas werk, tydens die verloop van die hulp met kantoor oor die badkamer probleem was daar alreeds deur meneer Nieuwoudt gewaarsku oor werkers wat dreigend raak teenoor Mneer nieuwoudt en sy gesin, Plaas Komitee het Menner Nieuwoudt gevra om stil te raak op sosiale- media Facebook , maar gegelo hulle wou hom net stil maak oor seker waarhede wat kan uitkom.
Polisie kan nooit uit kom nie weens daar 'n waghek is en hulle nie toegang het nie.
Oproepe en hulp na Polisie.
Vir die afgelope tyd was Pernwill Nieuwoudt baie gedruk en Moeg vir geen hulp vanaf die polisie om hom te beskerm nie. Self op hatsaap met Bevel voerder van die Citrusdal Polisie gevra na hulp op whatsapp.
Plaas werkers se lewe was en is onderdruk en die pyn en al die opbouende gebeure in die klein gemeentskap van die plaas wat gemeentskap moet saamstaan vir regegtigheid was dit dei straf om te sien dat geen hulp gebied deur owerhede nie, talle kritiese gevalle.
Omdat ek aktivis is - Word my lewe bedreig, seer as 'n plaaskind moet onreg aanvaar en alles so onregverdig moet voortduurt,
Pernwill se selfoon met alle inligting is by dei Polisie statsie vir ondersoeke maar geen voledige verslae is ingedien en wat kan bewys dat Pernwill Nie binne die opgetree het nie.
Alles was net oor die Huis poblem en het nie goed geeindig nie net toe saak van aanrading gemaak word is daar 'n interdik vanaf die eienaar van die plaas, Maar voorheen was daar alreeds Hooggereshof aansoek vir interdik net oor gebeure wat gebeur op ide plaas wat 'n effek het op die gemeentskap, die Brutality en ook onregverdige optredes en is daar oo stil gemaak, glo is die Hoogereshof se aansoek finaal gemaak en was deur die prokereur en advokaat gedreig en intimideer om tsil te bly, geen bewys vanaf de Hooggereshof dat daar iets finaal is nie.
Omdat my Pa onderdruk was asgevolg van kinders of sy kinders wat daar bly en nie werk op die plaas nie, moes hy oor die 60 000 na 100 000 betaal vir die huis h uur en nie eers kan eet en by alle rekeinge uitkom , moes Pernwill opstaan om einde te mmaak aan die verkeerde werksplek regulasies wat nie gevolg word, Pa is afgetree sonder 'n sent, Niks nie Huis en krag bly uitdagingend adat die Pa so baie betaal het vir die huis, asgevolg van die nat en dak van die huis wat biae krities is het Perwill se pa en baie ander mense in omgewing longsiektes op gedoen.
As gevolg van die teks vers Romeine 6 vers 23 wat de die loop van die sonde is die dood, mar id e genade gawae deur Christus Jesus is die ewige lewe was hy ook gekontfroteer dat die post net 'n Motiveering was vir die lewe en christenskap oor sonde wat kan lei tot die dood. en ook is die interdik teen Pernwill Nieuwoudt goedgekeur en sy eie aansoek is asgevolg vandat Hy nie baie wil in argrument wil gaan oor dat sy lewe ingevaar is nie, niemand aangerand nie maar word beskuldig en was aangerand.
Die Lewe op plase kan koninklik of geen vrede wees vir somige gesinne nie, niemand beskerm plaaswerkers nie.
Ek Soek net hulp vir my en my gesin, ons kan nie meer nie.
Geskryf deur : Pernwill Nieuwoudt
071 559 6975
of skakel op die nommer 067 7869458
Comments
Post a Comment