Citrusdal Polisie stasie| Kan inwoners op dienste steun? laat jou kommemtaar.-CITRUSDAL |MediamyBiz

Kan die gemeentskap nog steun op die Polisie stasie se dienste ? Te Citrusdal?

Wel hierdie verslag word gekryf opgrond van dienslewering en die mate hoe die gemeentskap sonder hoop, veiligheid en vertroue gehelp  word.

1. Oproepe na stasie, beloftes word gemaak en baie redes word verduidelik dat hulle gaan kom maar nooit opdaag nie.
2. Boere word nie opgesluit in die spesifike area, Citrusdal nie. 
Plaaswerkers was aangerand en dan kom boere vry. Privaat eiendom kan nie betreë word nie. Wel Privaat eiendom veral soos woonbuurt moet die polisie en Ambulans toegang hê. Plaasbewoners word meestal benadeel.
3. Regte van gemeentskaplede word geskend.
4.Aanrading deur Polisie lede.


My vraag is net Kan ons nog met vrymoedigheid die Polisie stasie van Citrusdal betreë? 

Ander vraag is hoekom word ons Plaaswerkers of van die gemeentskaplede sonder redes net opgesluit en dit geld nie vir die boere nie.Baie van die plaasboere is deel van krimineel en skend regte van van mense. 

Dit Wil ook daarop voorkom sekere Polisie lede hulle familie voorkeer gee en dan word ander party benadeel.

Los jou kommemtaar en ons maak n verskil deur te praat op sosiale media op regtig hulp van hoër by stand te kry met die Krisis wat ons en baie van ons beleef. 
Foto van stasie: Bron is Google Maps.

SKRYFWER : PJ NIEUWOUDT
0677869458 
MediaMyBiz

Comments

Popular posts from this blog

Pernwill feel court was unfairly/ Pernwill false accused of attempt to Murder the farmer.

plaasbestuurder trap en tref 20 jarige- Citrusdal Revierplaas.

Soek na Hulp, Lewe op die plaas van Citrusdal so moeilik. Werkersdreig en mense val aan, Polisie bied nie hulp nie! / Ge- arresteer oor badkamer wat lek